Tussen Treine
C Em
Ek wonder wat van jou geword het
F G
Jy wat nog so by my spook
C Em
Ek weet net ons het die vuur gemaak
F G
Die wreld aan die brand gestook
C Em
Nou is die nagte soveel stiller
F G
Die dae eis hul eie tol
C F C
Maar ons twee was die wilde wind se blare
F C G
Ons kaartjies l die hele wreld vol
C
Tussen treine
F
Tussen stasies
Em Dm
L daar basies
G
Net die le spore
F C
Tussen treine
F
Tussen stasies
C
Net die le spasies
G F C
Van die onskuld nou verlore
Nou vra ek waar het alles begin
Die ding van los wees voor die wind
Onthou jy nog die rook, die yster
Die lig wat in die verte blink
Dan dink ek terug aan soveel dae
Soveel stawe op die spoor
En ja daar was voorhelendheid van treine
Waar en wanneer het ons dit verloor
Tussen treine
Tussen stasies
L daar basies
Net die le spore
Tussen treine
Tussen stasies
Net die le spasies
Van die onskuld nou verlore
http://www.richardvdw.co.za