KolayAkor.Com Lyrics & Tabs & Chords
TR Home

Tussen Woorde

⛶ Fullscreen
No votes yet
http://www.juanita.co.za/ INTRO: E A Tussen woorde l daar soveel dankbare ure E Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure B E En ek weet ek is niks sonder jou E Hier l die drome E Hier l die woorde A Hier l die strale van die son waarin ek is E Soveel liefde om te gee A Soos die branders van die see B Wat van al my drome wis E Hier l die spore E Hier l die name A Hier l die harte wat my woorde verder dra E En my hart wil dankie s B Dat ek hierdie droom kan h E Soveel meer as wat ek vra KOOR: E A Tussen woorde l daar soveel dankbare ure E Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure B En ek weet ek is niks sonder jou A E En wie my vashou E A In jou o is die rede dat ek sing in die duister E As jy lag kan ek hoor hoe al die engele fluister B Wat my hart vir jou wil s A E Het in die stiltes tussen woorde gaan l E Hier l die ligte E Hier l die sterre A Hier l die ritme wat my verder lei E Wat ek hoor en wat ek sien A Hoe kan ek dit ooit verdien B Hierdie wonderwerk vir my E Hier l die saamwees E Hier l die liedjies A Hier l die hande wat my hart se snare raak E En my siel wil sing vir jou B En my hart wil jou omvou E Jy?t my lewe laat ontwaak KOOR: (X2) E A Tussen woorde l daar soveel dankbare ure E Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure B En ek weet ek is niks sonder jou A E En wie my vashou E A In jou o is die rede dat ek sing in die duister E As jy lag kan ek hoor hoe al die engele fluister B Wat my hart vir jou wil s A E Het in die stiltes tussen woorde gaan l B Wat my hart vir jou wil s A E Het in die stiltes tussen woorde gaan l