KolayAkor.Com Lyrics & Tabs & Chords
TR Home

Rofstoeigreep

Rofstoeigreep
Watch on YouTube YouTube
⛶ Fullscreen
No votes yet
Capo 1 G kan ons hierdie ding doen kyk hoe dit voel C gee jou oogknip hier D of gee jy nie werklik om nie G kan jy hierdie dier se hartsnare kielie en kyk hoe dit voel C verskriklik versigtig ongeskik maar D hoe ookal ek was opgesweep in 'n koue sweet C emosionele parapleeg D romanties analfabeet C in 'n rofstoeigreep D dis skokkend hoe ons almal drom C om 'n ongelukstoneel D romanties analfabeet C in 'n koue sweet G kan ons hierdie brein spoel vir 'n rukkie C kyk hoe dit dan voel onder die kraan hou en wag D vir al my sondes om af te was C gee jou oogknip hier D of sien jy nie werklik kans nie C D ek is die ongeluk C D waarvan ek vroeer gepraat het C D ek is die ongeluk C D waarvan ek jou al gewaarsku het maar wat ookal
More by Die Heuwels Fantasties